Choose a track to play
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Ek weet daar voor in die koor lyk dit als soos jy wil he
Hier van agter af lyk dit alles so unfair
Ek try opvang soos n dam in die Klein Karoo
Maar die wind is weg en my windpomp loop al droog
Kry jou gat in rat en hou my warm
Hou jou bek en le hier in my arms
Bly net stil en se my jy verstaan
Is dit plein genoeg Afrikaans vir jou
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Jy beweeg in kringe ver bo my vuurmaakplek
Ek staan op my tone maar ek duik in die hek
Hierdie suutjiespoep dryf my teen die mure uit
Jy soen soos n slang jy vry soos n filistyn
Kry jou gat in rat en hou my warm
Hou jou bek en le hier in my arms
Bly net stil en se my jy verstaan
Is dit plein genoeg Afrikaans vir jou
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Kry jou gat in rat en hou my warm
Hou jou bek en lê hier in my arms
Bly net stil en sê my jy verstaan
Is dit plein genoeg Afrikaans vir jou
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh
Ooooh Oh Ooooh Oh Oooo Oh