Choose a track to play
Al was die laaste plek in die wereld
Die laaste plek in die son
En die sterre hardloop die nag in
Om van alles weg te kom
En as die langste pad in die wereld
My liefling na jou toe lei
En as die laaste plek daar langs jou is
Is dit die beste plek vir my
Vat die son vat die maan
Vat die sterre met jou saam
As dit die laaste plek in die wereld is
Sal ek hier langs jou staan
En as die suurstof hier te dun raak
En die einde wink daar voor
Moenie een sekonde wegkyk nie
Want ek lewe in jou oe
En as my laaste kans in die wereld
Iets is wat ek mag se
En as my laaste klank een woord is
Sal jou naam op my lippe le
Vat die son vat die maan
Vat die sterre met jou saam
As dit die laaste plek in die wereld is
Sal ek hier langs jou staan
Vat die son
Vat die maan
Vat die sterre met jou saam
As dit die laaste plek in die wereld is
Sal ek hier langs jou staan
Sal ek hier langs jou staan