God sorg vir die mossies
God sorg vir die diere
God sorg vir die plante
God sal sorg vir jou
God sorg vir die mossies
God sorg vir die diere
God sorg vir die plante
God sal sorg vir jou
Jy's dalk bekommerd
Oor die dag van more
God sorg vir die mossies
God sal sorg vir jou
Jy's dalk bekommerd
Oor die dag van more
God sorg vir die mossies
God sal sorg vir jou
God sal sorg
Hy sal sorg vir jou
God sal sorg
Hy sal sorg vir jou en jy hoef nie to vrees nie jy hoef nie te twyfel nie God sal sorg vir jou
God sal sorg
Hy sal sorg vir jou
God sal sorg
Hy sal sorg vir jou en jy hoef nie to vrees nie jy hoef nie te twyfel nie God sal sorg vir jou
Klap die hande, stamp die voete
Geluidelik, geluidelik
Geluidelik, geluidelik
Geluidelik, geluidelik
Klap die hande, stamp die voete
Geluidelik, geluidelik
Geluidelik, geluidelik
Geluidelik
God sorg vir die mossies
God sorg vir die diere
God sorg vir die plante
God sal sorg vir jou
Jy's dalk bekommerd
Oor die dag van more
God sorg vir die mossies
God sal sorg vir jou
(Sorg vir die mossies) God sorg vir die mossies
(Sorg vir die diere) God sorg vir die diere
(Sorg vir die plante) God sorg vir die plante
(Oe ja) God sal sorg vir jou
(Jy's dalk bekommerd) Jy's dalk bekommerd
(Oor die dag van more) Oor die dag van more