As dit hoog is, breek dit af
As dit styf is, gee dit gas
As dit los is, maak dit vas
Kom ek deel wat maak ons met 'n reël
Breek dit, breek dit, breek dit
Staan op, skop uit jou skoene
Gaan mal en dans op die stoele
Vanaand is ons buite beheer
Dis tyd, om nou te lewe
Laatwiel en maak los die brieke
Wie sal ons vanaand kan keer
Staan op en breek die reëls
As dit mooi is, gaan ons jag
As dit stil is, is dit nag
As dit af is, gee dit krag
Kom ek deel wat maak ons met 'n reël
Breek dit, breek dit, breek dit
Staan op, skop uit jou skoene
Gaan mal en dans op die stoele
Vanaand is ons buite beheer
Dis tyd, om nou te lewe
Laatwiel en maak los die brieke
Wie sal ons vanaand kan keer
Staan op en breek die reëls
Gee dit, net 'n kans en probeer dit
Komaan skree dit, want dis tyd en ons
Breek dit, breek dit, breek dit
Staan op, skop uit jou skoene
Gaan mal en dans op die stoele
Vanaand is ons buite beheer
Dis tyd, om nou te lewe
Laatwiel en maak los die brieke
Wie sal ons vanaand kan keer
Staan op, skop uit jou skoene
Gaan mal en dans op die stoele
Vanaand is ons buite beheer
Dis tyd, om nou te lewe
Laatwiel en maak los die brieke
Wie sal ons vanaand kan keer
Staan op en breek die reëls