Choose a track to play

Soortvan oor dit
Soortvan op dit
Soortvan ook nie
Regtig meer hier nie
Soortvan geintriseerd
Soortvan geirriteerd
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer
Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ek wil voel hoe dit voel
Gisteraand draai in my kop
Het jy iemand anders vas gehou?
Anyway
Ek moet jou sien
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Soortvan geraamtes in my
Soortvan kas
Lê soortvan onder in my
Soortvan glas
Soortvan wange gloei
Soortvan neus wat bloei
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer
Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ek wil voel hoe dit voel
Gisteraand draai in my kop
Het jy iemand anders vas gehou?
Anyway
Ek moet jou sien
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Nie môre nie nou
Soortvan geinspireerd
Soortvan geafronteerd
Soortvan nogsteeds
Net myself om te blameer
Ek wil nie hoor nie
Ek wil voel hoe dit voel
Ek's ongeduldig
Ja ek wil voel hoe dit voel