Jesus you are the Lilly of the valley
Jesus you are the brighter morning star
Jesus you are the sweet roses shadow
You are everything you say you are
Jesus you are the Lilly of the valley
Jesus you are the brighter morning star
Jesus you are the sweet roses shadow
You are everything you say you are
Jesus U is die lelie van die dale
Jesus U is die blink môre ster
Jesus U is die soet roos van Saron
U is wie U sê U is
In vandag se liewe het mense baie vrae
Som glo dat ons God nie bestaan nie
Maar is hulle die Bybel wil leer
Dan sal hulle verstaan
U is wie U sê U is
U is die Alpha en Olmega
Begin en die einde
Skeper van die hemel en aarde
Daar is niemand wat met U
Gevergelyk kan word nie
U is wie U sê U is
Jesus U is die lelie van die dale
Jesus U is die blink môre ster
Jesus U is die soet roos van Saron
U is wie U sê U is
Jesus U is die lelie van die dale
Jesus U is die blink môre ster
Jesus U is die soet roos van Saron
U is wie U sê U is
U is wie U sê U is
U is wie U sê U is