Choose a track to play
Oooh Oh
Hallo dis ek
Ek staan hier voor
Jou pa se hek
Hyt my gese
As ek hier kom
Is ek die grootste dwaas
In die Christendom
Oooh Oh
Hallo dis ek
Ek staan hier voor
Jou pa se hek
Hyt my gese
As ek hier kom
Is ek die grootste dwaas
In die Christendom
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Hyt my gese
Hy gaan my skiet
Eks die grootste dwaas
In die republiek
Oooooh
En ek staan en ek wag en ek vra vir n wonderwerk
Ooooh oh
En ek staan en ek wag en ek vra vir n wonderwerk
Oooooh oh
Hier kom ek weer
Ek le my hart
Hier voor jou deur
Eks desperaat
Jy moet my hoor
Noem my die dwaas
As ek jou verloor
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Hy het my gese
Hy gaan my skiet
Eks die grootste dwaas
In die republiek
Oooooh hier kom hy nou
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Ooooh oh
Kom tel my op
My stukkies le
Hier omgedop
Ek kan verdwyn
Ek kan vergaan
Maar hoe gaan ek
Sonder jou bestaan