Choose a track to play
Kyk ek sit my lewe in jou hand
Kyk ek hou my vingers teen jou wang
En ek sê jou niks in hierdie wêreld sal ooit tussen ons kom staan nie
En ek vra jou of jy kan verstaan
Al weet jy nie waar kom dit vandaan nie
Sien jy nie jy vat my son my maan as jy moet gaan nie
En jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Kyk jou hart word veilig in my hand
Kyk hoe al die engele om ons land
Gee vir my een oomblik om my asem terug te kry
En jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
En jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind
Die wind uit my seile
Jy vat die wind