Choose a track to play

Ek was op my rug
Verstik in my slaap
Broek op my knieë
En my knieë is lam
Almal haat my
Almal kwaad my
Oggend van vrees
Ek vra vrede vir Kersfees
Seun wat gly van 'n rots
Gryp na enige iets
Gelukkige lewe
Gelukkig leef ek nog
Te naby aan die einde
Gelukkig gelewe
Gelukkig leef ek nog
Gevaarlik maar dis myne
Gevaarlik maar dis myne
Vliegtuig vertraag
Maar ek's op pad huistoe
Tegnies oorweldig
En die tech is te veel
Want dit lief my
En verstaan my
Nuwe idees
Vra vryheid vir Kersfees
Boot wat dobber
Teen die kus
Gereed vir enige iets
Gelukkige lewe
Gelukkig leef ek nog
Te naby aan die einde
Gelukkig gelewe
Gelukkig leef ek nog
Gevaarlik maar dis myne
Gelukkige lewe
Gelukkig leef ek nog
Te naby aan die einde
Gelukkig gelewe
Gelukkig leef ek nog
Gevaarlik maar dis myne
Klein bietjie pyn
Maar dis myne
Als is ok
En die son skyn
Voordat ek die emmer skop
Forseer my om te vergeet
Gelukkige lewe
Gelukkig leef ek nog
Te naby aan die einde
Gelukkig gelewe
Gelukkig leef ek nog
Gevaarlik maar dis myne
Gelukkige lewe
Gelukkig leef ek nog
Te naby aan die einde
Gelukkig gelewe
Gelukkig leef ek nog
Gevaarlik maar dis myne