Elige una pista para reproducir
Ek sien jou loop en my kop raak leeg
Ek probeer sterk staan maar ek sweeet
Probeer dan kalm raak
Maar dis nou te laat
Ek sê vir myself: "bly net cool"
Maar my voete loop klaar na jou toe
Ek weet ek moet dit beter speel
Maar my hart het sy eie reël
Alles van jou maak my mal
Die manier hoe jy loop en hoe jy lag
Alles van jou maak my mal
Alles van jou maak my mal
Naby jou wil my hart nie wag
Alles van jou maak my mal
Ek weet dit moet nie maar ek kan nie keer
Ja alles van jou maak my mal
As ek by jou is raak tyd net te min
Ek sê ek ry maar draai weer in
My kop sê nee my hart sê ja
En voor ek weet is ek weer daar
Want alles in my vat nou oor
En ek raak verlief heel van voor
Alles van jou maak my mal
Die manier hoe jy loop en hoe jy lag
Alles van jou maak my mal
Alles van jou maak my mal
Naby jou wil my hart nie wag
Alles van jou maak my mal
Ek weet dit moet nie maar ek kan nie keer
Ja alles van jou maak my mal
Ek weet ek moet stadiger
Maar jy voel net te reg
Ek weet ek speel met my eie hart
Maar ek kan nie daarteen veg
Alles van jou maak my mal
Die manier hoe jy loop en hoe jy lag
Alles van jou maak my mal
Alles van jou maak my mal
Naby jou wil my hart nie wag
Alles van jou maak my mal
Ek weet dit moet nie maar ek kan nie keer
Ja alles van jou maak my mal