Ek voel 'n klein bietjie los
Dis wat daai heupe maak mos
Want jy kom loop net verby
Jou lekker het my verly
Heupe vir my
Ons twee gaan moeilikheid kry
Ek wonder wat het gebeur
Die ritme kan my nie keer
Seil soos 'n slang oor die grond
Hop soos 'n haas rond en bont
Dit maak die kinders dalk seer
Jou ritme kan my nie keer
Ek is nou buite beheer
Ek is nou buite beheer
Ek voel 'n klein bietjie los
Dis wat daai heupe maak mos
Want jy kom loop net verby
Jy't sexy heupe vir my
Lekker verby
Sexy verby
Ons twee gaan moeilikheid kry
So skud jou heupe hier rond
Jy weet jy lyk so gesond
So skud jou heupe hier rond
Die aand's nog lank nie verby
Kom kyk en hoor maar vir my
Kom skud daai boudjies hier rond
Want jy weet jy lyk gesond
Lyk so gesond
So skud jou boudjies hier rond
Ek is nou buite beheer
Ek is nou buite beheer
Ek voel 'n klein bietjie los
Dis wat daai heupe maak mos
Want jy kom loop net verby
Jy't sexy heupe vir my
Lekker verby
Sexy verby
Ons twee gaan moeilikheid kry
So skud jou heupe hier rond
Jy weet jy lyk so gesond
So skud jou heupe hier rond
Ek is nou buite beheer
Ek is nou buite beheer
Ek voel 'n klein bietjie los
Dis wat daai heupe maak mos
Want jy kom loop net verby
Jy't sexy heupe vir my
Lekker verby
Sexy verby(Sexy verby)
Ons twee gaan moeilikheid kry (Ons twee gaan moeilikheid kry)
So skud jou heupe hier rond (So skud jou heupe hier rond)
Jy weet jy lyk so gesond (Jy weet jy lyk so gesond)
So skud jou heupe hier rond