Elige una pista para reproducir
Hier's 'n hart met jou naam op
Vat hom nou ek kry jou nie uit my kop
En hier's 'n brief met jou adres op
Lees hom nou sommer gou sommer hardop
Vir wie dit mag aan gaan
Jy laat iemand mal gaan
Hoeveel kos 'n seel na die hemel?
Want dis waar 'n engel mos bly
Ek weet nie of dit een of 'n twee miljoen is
Maar daar's niemand anders soos jy
Ek soek jou naby my
Die briefie moet jy kry
Hier's 'n man hy is raad op
Vat hom nou hy kry jou nie uit sy kop
Hier is niks wat hom gaan stop
Tot hy jou vas kan hou
Vir wie dit mag aan gaan
Jy laat iemand mal gaan
Hoeveel kos 'n seel na die hemel?
Want dis waar 'n engel mos bly
Ek weet nie of dit een of 'n twee miljoen is
Maar daar's niemand anders as jy
Ek soek jou naby my
Die briefie moet jy kry
So hoeveel kos 'n seel na die hemel?
Want dis waar 'n engel mos bly
En daardie engel is jy
Jy's 'n soen met jou naam op
So hoeveel kos 'n seel na die hemel?
Want dis waar 'n engel mos bly
Ek weet nie of dit een of 'n twee miljoen is
Maar daar's niemand anders soos jy
Ek soek jou naby my (Ek soek jou naby my)
Die briefie moet jy kry (Die briefie moet jy kry)
So hoeveel kos 'n seel na die hemel?
Want dis waar 'n engel mos bly
En daardie engel is jy (Ja daardie engel is jy)
Ja daardie engel is jy (Ja daardie engel is jy)
So hoeveel kos 'n seel na die hemel? (Baby)
Want dis waar 'n engel mos bly
En daardie engel is jy (Hoeveel kos 'n seel na die hemel?)
Ja daardie engel is jy (Dis waar 'n engel mos bly)
Ja daardie engel is jy