Kry my terug
My lewe baseer op jou
Terug gedruk
Leuens om vas te hou
Wees die lig
Somer kom soms te gou
Sy was mooi
Ek's mos stupid kan jy onthou
Wees soos dit
Bly in Pretoria
Sy's bewus
Haar ouers moet my kom vra
Maak musiek
My kop het soms beter dae
Sy was mooi
Dis al wat ek oor het van haar
Kry my weer
Wees die sonlig op my teer
Ek kan leer om weer om te gee
Is daar lewe daar buite?
Nee ek sweer
Onthou jy ons matriekafskeid was lame
Die geraas kan maak soos jy
Ek is hier vir die son
Jy is hier vir die pyn
Gee my nog 'n kans ek kan rigting kry
Ek wil terugdink aan Vensters
Eerstejaar soos nou
Kaapstad, Lente en bome
My plan vir jou gehou
Stellenbosch, gee my liefde, gee my alles van jou
Kry my terug, want ek's mos stupid kan jy onthou
Kry my weer
Wees die sonlig op my teer
Ek kan leer om weer om te gee
Is daar lewe daar buite?
Nee ek sweer
Onthou jy ons matriekafskeid was lame
Die geraas kan maak soos jy
Ek is hier vir die son
Jy is hier vir die pyn
Gee my nog 'n kans ek kan rigting kry