Elige una pista para reproducir
Ek maak my oë toe
Ek hef my hande op
Die tydelike verdwyn
Terwyl Sy heerlikheid verskyn
Hoe kan dit dan wees
Ek eenvoudig gevlees
Raak nou soet bewus
Ek staan oor die drumpel van Sy Heiligdom
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Met vreugde roep Hy kom
Die tafel is gedek
Met wonderwerke onbeperk
In soete gesprek met God
Die lig van God is daar
Sy heerlikheid word gewaar
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Ek stap uit die donker wêreld
Reguit na die lig
My oë gevestig
Op Jesus die brug
Deur Sy bloed verbond
Staan ek op heilige grond
O, wat 'n groot genade
Ek staan oor die drumpel van Sy Heiligdom
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Met vreugde roep Hy kom
Die tafel is gedek
Met wonderwerke onbeperk
In soete gesprek met God
Die lig van God is daar
Sy heerlikheid word gewaar
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Heilig, heilig God Almagtig
Waardig, waardig is die Lam
Die voorhangsel het geskeur
Jesus word die deur
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Heilig, heilig God Almagtig
Waardig, waardig is die Lam
Die voorhangsel het geskeur
Jesus word die deur
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Heilig, heilig God Almagtig
Waardig, waardig is die Lam
Die voorhangsel het geskeur
Jesus word die deur
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Heilig, heilig God Almagtig
Waardig, waardig is die Lam
Die voorhangsel het geskeur
Jesus word die deur
Oor die drumpel van Sy Heiligdom
Oor die drumpel van Sy Heiligdom