Elige una pista para reproducir
Sy verjaar in Februarie
My hel gedink sy's jonger as ek
Gehoop sy is langer om na te staar
My hel toe vind ek jou in haar
Sy was mooi so onverklaar
My hel daar het 'n man geval
Het mense haar ooit gevra
Was sy eerste my hel toe sê sy ja
Ek het deur die son geval vir jou In skrefies van blou
Vir jou gehou
In wolke met jou Beloftes gemaak
Wat vir ewig sou staan Ek soek regtig jou hand
Sy kon soos die wind verdwaal
Alles het toe uitgewerk
Sy's min gepla
Nooit verstaan van hoogverraad
My hel ek vergeet soms ek's desperaat
Ek het deur die son geval vir jou
Geheime van blou
Vir jou gehou
Stellenbosch se winter kan haar onderhou
Laat die wêreld vergaan
Ek soek regtig jou hart