Elige una pista para reproducir
Dink soos die see gereeld aan jou
My geld gesteel, vir jou gehou
My graad gesleep 'n tweede keer
Ek loop weer rond soos elke week
Ella, Ella, Ella
My oë is seer van goeie weer
My hande leeg, jou kar gebreek
In jou gekleur, soos sewe keer
O Heer ek sweef bo haar beheer
Ella, Ella, Ella
Ek dink dis Maart verlede jaar
Vir jou gestaar, was laat die aand
Kon trou, maar nee
Gaan vind jouself
In goeie weer, soos Maart vanjaar
Ella, Ella, Ella, Ella
Ella, Ella, Ella, Ella