Elige una pista para reproducir
Al die klanke knaag aan my
Maak my vry, jou kosmos-kind
Spring op die golf van realiteit
Weier om te byt aan my verganklikheid
Verf die dag swart, maak lig in die donker
Nooit te laat vir daardie nuwe begin
Kerf 'n stuk kuns uit my oop wonde
Ek wonder of dit my sal verslint
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te klein om terug te baklei
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Almal soek 'n stukkie van my
Verloor myself vir die wêreld versprei
Te groot om op te hou stry
Soek net stilte van die stemme wat rondom my dryf
Vind lewe in jou liefde
Wegloopkinders gloei soos spryte
Galop rond die land op tiere
Jou siel proe so soet, so bitter

As ek jou
Ek weet nie wat
Met die vertrou
Jy wil hê, né
Sal jy my
Ek weet nie wat
Ewig onthou