Elige una pista para reproducir
Kyk hier as ons oud was
Was dit nou al laat
En die klok agter die bar
Maak ons altyd kwaad
Ek wil nog aan gaan
Moet ons nie stop nie
Draai die krane oop
Laat ons groter gaan
Maak die brieke los
Ons gaan laat nog staan
Ek wil nie stop nie
Ek wil nog aan gaan
So kom ons vat nog n enetjie
Kom ons noem dit n naghoedjie
Moet nog nie nou in die pad val nie
Laat hy val in my keel sommer
Een twee drie
Dit was n moeilike dag
Dit was n moerse lang dag
So kom ons maak nou
n lekker lang nag
Met n naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie
Kyk man toe ons jonk was
Was die glase al leeg
Vrydag op die dorp
Was n great idee
Ek wil nog aan gaan
Moet my nie keer nie
Gooi da nog n naghoed
Maak hom stout maak hom soet
Hy's bedoel om my te stop
Maar hy gee my weer spoed
Ek wil nog aan gaan
Moet my nie stop nie
So kom ons vat nog n enetjie
Kom ons noem dit n naghoedjie
Moet nog nie nou in die pad val nie
Laat hy val in my keel sommer
Een twee drie
Dit was n moeilike dag
Dit was n moerse lang dag
So kom ons maak nou
n lekker lang nag
Met n naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie
So kom ons vat nog n enetjie
Kom ons noem dit n naghoedjie
Moet nog nie nou in die pad val nie
Laat hy val in my keel sommer
Een twee drie
Dit was n moeilike dag
Dit was n moerse lang dag
So kom ons maak nou
n lekker lang nag
Met n naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie
N naghoedjie