Elige una pista para reproducir
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Dink heeltyd aan jou
Jy draai hier in my kop
Ek mis jou al hoe meer
En ons harte wat gelyk klop
Sê vir my wat nou?
Is ons warm is ons lou?
Ek mis jou al hoe meer
Ek het gevoel hoe dit als gebeur
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Ek wil nog vir jou sê
Daar's ‘n plek waar liefde lê
Ek mis jou al hoe meer
Kan myself net nie langer keer
Sal jou eendag wys
Hoe my hart se paaie kruis
Ek mis jou al hoe meer
Ek het gevoel hoe dit als gebeur
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Als begin eers nou
Vanaand kan niemand ons terug hou
Hoor jy my hoor jy my?
Als begin eers nou
Als begin eers nou