Elige una pista para reproducir

My gedagtes is leeg Terug gehou
Rot in die kamer
Vir jou gekou
Alles gaan soos
Twee-en-twintig vlieë in my hart in my kar
Opgefok aan die brand
Al daai torings het geval
Lig getree
Bring jou hart
Bring genade ek is mal
Hoogtevrees donderweer
Rug beseer
Brand jou land
Brand jou kar
Omp hiers ek weer
Al my hande afgevee
Handgewere maak seer
Maar ek leef
Trots bring my nader
Kan ek sweef
Sy't gegaan soos
Monokleur atmosfeer
Kan ons trou
Vir jou geleef
OR Tambo
Ingeweeg
Fokkit waars die staatskas heen?
Inspireer
Maar onderdeur geval
Sand is bleek en blou
Ek het als gehou vir jou
Sy absorbeer, skermgreep
Vat net weer
Dis my beurt
Lang verkeer
Dis maar weird
Die hele wêreld het gebreek
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy Onthou jy Onthou jy Onthou jy
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy Onthou jy Onthou jy Onthou jy-hi-i-ey
As ek vergeet
Bring my weer
As my oë toe val
Maak my wakker dan
Al het ek verloor
Sy was dood
Jy gee oor
Dit was alles oorboord gewees