Elige una pista para reproducir
Ek het gisteraand weer gewonder
Of ek vir jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel
Daars 'n spook in my bed
Sy wil my kaal uittrek
Sy wil my doop en my red
En by my vriende brag en sê hei
(Hey Hey Hey)
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Hey Hey Hey
(HeyHey Hey)
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Nee, dit was vier uur die oggend toe ek jou bene sien
Met daai goue lint
Wat om jou enkel bind
Jy sê Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien
Jy't te veel geroep en te veel gedink
Ek sê hei
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Hey Hey Hey
(Hey Hey Hey)
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Daar's altyd moed wat in my steek
By verby
By met my
By verby
By met my
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal
En die klip in die lug
Lyk vir my te kaal
Ek't jou gesê selfs die engele sal my nooit kan keer nie
Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie
Ja Hei
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Hey Hey Hey
(Hey Hey Hey)
Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou