Elige una pista para reproducir
Ek verstaan soos jy
Oral op wou gaan ek wil oor jou vaar
Seer gekry, bombardeer jy my?
Ek het klas vermy
Droë wit skuim Soen die see vir my
As jy daar gaan bly Dood gegaan
Is my oë vol slaap? Jy sal my verstaan
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
Jou malhuis-lag laat die son weer uit my kom
Opgestaan net om alles weer af te bom
Rekeningkunde maak my gelukkig soms
Ek verstaan as jy nog altyd hier uit wou kom
Rondgedwaal
Soos jy was ek skaam
Het daai blom vergaan Uitgesluit
Want jyt my vermy
Ekt mos aangebly

(Music)