Elige una pista para reproducir
Geld is dom
Ryk mense is vervelig
Klim in die swembad
Kruip weg vir die weerlig
Sukses suig
Moenie opdaag nie
Trek jou sokkies af
Moenie werk toe gaan nie
Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop
Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank
Saam in die straat
Laat-laat
Kom ons dans gou
Toekoms nou
Kaalvoete in die oggend-dou
Stupid speletjies
Stupid prysies
Kom ons bly net hier
Moenie werk toe gaan nie
Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop
Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank
Geld is dom
Ryk mense is vervelig
Klim in die swembad
Kruip weg vir die weerlig
Daar's vibes
Op die dorp
Daar's vibes
In my kop
Uit by die ruit
Fluit-fluit
Kom ons vlieg nou
Bo die huise en die strate
Leë koolhidrate
As 'n fok voel vir punte was
Was ek 'n Victor Ludorum
Kalm in die storm
My hele lewe lank
Nee, dankie
Ek bedank
Dis die einde van die pad
Ek bedank