Elige una pista para reproducir
Hande in die lug
Armand is terug
Gee my n kans
Ek sien jy twyfel in my
Eks instaat
Vertrou my
Met jou hele siel en hart
Ek sal dit nie breek nie
Ek weet dit vat n leeftyd
En dis swaar
Om my te vertrou is te veel gevra
Maar ek kan sien jyt liefde in jou hart
Ek sal dit nie keer nie
Laat my toe
Laat my toe
Maak net oop jou hart
En Sê my hoe
Hoe om jou te wen
Kan ek jou maar net weer soen
Laat my toe om dit weer net te doen
Net te doen
Ek het dit geweet
Ek het dit geweet dat jy soek net n bietjie meer
Bietjie meer van al die liefde wat ek vir jou gee
Ek gee jou my alles en ek kies jou weer en weer
Liefde kan jou heel maak van die seer
Wat jy dra
Moet jouself nie terug hou nie
Jy weet wil sê ja
Dis nog nie te laat nie om vir my die keer te val
Liefde sal jou vang
Hier in my arms vanaand
Glo my ek sal jou nooit nie verlaat
Gee my n kans
Die liefde is te mooi om voor te wag
Sit nader sit jou hand in myne sag
Ek maak jou nie seer nie
Ek weet dit vat n leeftyd
En dis swaar
Om my te vertrou is te veel gevra
Maar ek kan sien jyt liefde in jou hart
Ek sal dit nie keer nie
Laat my toe
Laat my toe
Maak net oop jou hart
En Sê my hoe
Hoe om jou te wen
Kan ek jou maar net weer soen
Laat my toe om dit weer net te doen
Net te doen
Ek het dit geweet
Ek het dit geweet dat jy soek net n bietjie meer
Bietjie meer van al die liefde wat ek vir jou gee
Ek gee jou my alles en ek kies jou weer en weer
Liefde kan jou heel maak van die seer
Wat jy dra
Moet jouself nie terug hou nie
Jy weet wil sê ja
Dis nog nie te laat nie om vir my die keer te val
Liefde sal jou vang
Hier in my arms vanaand
Glo my ek sal jou nooit nie verlaat