Elige una pista para reproducir
Ek kan nie ophou om na jou te staar bedoel dit wraggies waar
Ek kan nie stop ek wil nie sal nie gaan nie
Ek kan nie ophou dis vir my te veel voor jy jou hart met my kom deel
Sal ek nie stop
Nie
Ek hakkel as ek jou gesig in die skemerlig op die strand sien
Ek bibber oor hoe koel dit is maar wat warm is is daai blou jeans
Probeer my keer jy kan nie ek het geleer
Sal jou hipnotiseer ek gan nie ophou probeer
Ek kan nie ophou om na jou te staar bedoel dit wraggies waar
Ek kan nie stop ek wil nie sal nie gaan nie
Ek kan nie ophou dis vir my te veel voor jy jou hart my kom deel
Sal ek nie stop nie
Ek klop aan jou hart se deur lui die klokkie weer tot jy oop maak
Ek fluister saggies by die venster bank maar jy vat te lank dat ek moeg raak
Probeer my keer jy kan nie ek het geleer
Sal jou hipnotiseer ek gan nie ophou probeer
Ek kan nie ophou om na jou te staar bedoel dit wraggies waar
Ek kan nie stop ek wil nie sal nie gaan nie
Ek kan nie ophou dis vir my te veel voor jy jou hart my kom deel
Sal ek nie stop
Nie
Jy maak dit moeilik my
Hart en my bloed druk raak hoer en hoer en hoer
Ek kan nie ophou om na jou te staar bedoel dit wraggies waar
Ek kan nie stop ek wil nie sal nie gaan nie
Ek kan nie ophou dis vir my te veel voor jy jou hart my kom deel
Sal ek nie stop
Nie
Ek kan nie ophou om na jou te staar bedoel dit wraggies waar
Ek kan nie stop ek wil nie sal nie gaan nie
Ek kan nie ophou dis vir my te veel voor jy jou hart met my kom deel
Sal ek nie stop
Voor jy jou hart met my kom deel
Sal ek nie stop
Nie