Elige una pista para reproducir
Maak nie saak
Waar ek gaan nie
Selfs al staan ek
Voor 'n skare
Jou gesig
Moet ek altyd vind
En as ek alleen op die plaas gaan staan
Is jy altyd in my gedagtes
Ek soek jou in die denne
In die wind
Want jy's my hartklop my asem my lewe
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Jy is my sonskyn my water my wese
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Al gaan ek na die verste land
En staan ek op die witste strand
Ek soek jou tussen mense
Bly by my
Kan jou nie los nie wil nooit van jou af weg kom nie
Met alles in my wil ek jou vind
En vas druk teen my lyf
Want jy's my hartklop my asem my lewe
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Jy is my sonskyn my water my wese
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Ek wil nie sonder jou vir 'n omblik leef nie
Ek kan nie sonder jou 'n tree beweeg nie
Ek soek jou in die dag
Ek soek jou in die nag
Want jy
Want jy's my hartklop my asem my lewe
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Jy is my sonskyn my water my wese
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Want jy's my hartklop my asem my lewe
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Jy is my sonskyn my water my wese
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan
Sonder jou's ek niks
Sonder jou sal ek vergaan