Elige una pista para reproducir
Soet somer drome loop hoog
Nagesit, gevang in jou oë
Onder die sterreweg
Laat jy my glo
Soet somer, hier is ons weer
Soet somer, kon ek dit keer
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou, ek onthou, ek onthou, ek onthou
Bly 'n dromer, hoop op die nag
Swerflus lui in jou hart
Onder die oggend son
Soen jy die pad
Soet somer, hier is ons weer
Soet somer, kon ek dit keer
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou, ek onthou, ek onthou, ek onthou
Soet somer
Soet somer
Soet somer
Soet somer
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou hoe sit ek by jou
Soutgesoende wange, raasend, rou
Ek onthou, ek onthou, ek onthou, ek onthou