Elige una pista para reproducir
waars is jy nou?
Eks nog in jou bed en ek kry koud.
Waar was jy nou?
Kan jy my hou eks nog benoud.
Jy is so koud.
Leuens na leuns moet ek jou betrou, vertrou, betrou, vertrou
Se my iets waar,
wasr in my bed.
Liefde in die lug,
imma hold my breath.
Liefde is giff
its gonna be my dead.
maybe I'll rest,
maybe I'll see you there.
Hoekom is jy so verwaard.
Ek gee jou mos my hart.
Na nege is net te laat
maar jy raak net kwaad.
Ek probeer nie eers
deur jou leeuns ek lees .
Waar is jy nou?
Eks nog in jou bed en ek kry koud.
Waar was jy nou?
Kan jy my hou eks nog benoud.
Jy is so koud.
Leuens na leuns moet ek jou betrou, vertrou, betrou, vertrou
Waar is jy nou?
Eks nog in jou bed en ek kry koud.
Waar was jy nou?
Kan jy my hou eks nog benoud.
Jy is so koud.
Leuens na leuns moet ek jou betrou, vertrou, betrou, vertrou
Ek gaan jou verlaat maar jy gaan my verlang.
Jyt nog my hart en dit maak my nog bang.
Sy split my hart in 2
, soos moses split die see, en ek kannie fokken lieg nie,
elke keer ons Fok laat my dink dat ons is iets.
Asb stopit.
Eks all klaar oor jou kak
Jah ek lieg Fokit.
Ek is altyd vir jou daar, en jy mag my nie verlaat.
Emosioneel vrestreed los my hart net scared.
Waar is jy nou?
Eks nog in jou bed en ek kry koud.
Waar was jy nou?
Kan jy my hou eks nog benoud.
Jy is so koud.
Leuens na leuns moet ek jou betrou, vertrou, betrou, vertrou