Elige una pista para reproducir
Wil jy my he
Ek Loop deur die strate
Alleen deur die nag
Verlore en eensaam
Dit het niks gebring
My droome
Is net van jou
Dit maak my onseker
Op soek na geluk
My hart skree vir liefde
Ek hoor niks terug
My droome
Dit is net van jou
Pre-Chorus
Ek Gee jou die tyd
Wat jy my vra
Maar ek hou
Dit nie meer
Die onsekerheid
Elke dag steeds maar weer
Wil jy my hê?
Of wil jy nie?
Laat my maar weet
Want as ek jou sien
Brand in my
N diep verlange
Maar vir jou
Ken ek nie
Wil jy my hê?
Of wil jy nie?
Laat my maar weet
Want as ek jou sien
Brand in my
N diep verlange
Maar vir jou
Ken ek nie
Ek kyk in jou oe
Hoop om iets te sien
Die vlam van die liefde
Of veel meer miskien?
My droome
Is net van jou
Maar jy gee
Geen antwoord
Ek hoor ook geen Nee
Tog neem ek die twyfel
Steeds weer met my mee
My droome
Dit is net van jou
Pre-Chorus
Ek Gee jou die tyd
Wat jy my vra
Maar ek hou dit nie meer
Die onsekerheid
Elke dag steeds maar weer
Wil jy my he?
Of wil jy nie?
Laat my maar weet
Want as ek jou sien
Brand in my
N diep verlange
Maar vir jou
Ken ek nie
Wil jy my hê?
Of wil jy nie?
Laat my maar weet
Want as ek jou sien
Brand in my
N diep verlange
Maar vir jou
Ken ek nie
Wil jy my hê?
Of wil jy nie?
Laat my maar weet
Want as ek jou sien
Brand in my
N diep verlange
Maar vir jou
Ken ek nie