Выберите трек для воспроизведения
Ja hy dra Calvin Klein en ek's meer Calvin Groot
Hy like van Stoic quotes en ek like rollies rook
Hy sport 'n salm kleur trui by 'n exhibition
Ek like donker dive bars met 'n V-Slot section uh
Sy's 'n born prinses maar sy smaak brandy specials
Sy lyk soos Margot Robbie ek's meer Robbie Wessels en
Die Here weet ons is so ver van mekaar
Maar toe sy dans op die leeuloop toe's die gala aan
Ja ons like dieselle bokkie
En ek gaan nie vir jou jokkie
Ja sy's beter af met hom
Ja maar die liefde is mos dom
En hy's 'n fokken tool anyway
So wys is die brein so dom is die vlees
Vanaand wil ek jou skoothond wees en
Hoe rooier die vlam hoe mooier die vuur
Mens bly mens en mens bly dier
So wys is die brein so dom is die vlees
Vanaand wil ek jou skoothond wees en
Hoe rooier die vlam hoe mooier die vuur
Mens bly mens en mens bly dier