Выберите трек для воспроизведения
Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel so selfbewus
Ek het myself gemis
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Niks om te sê nie
Die stilte is te mooi
Die vrede laat my rus
Het ek myself gemis?
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Dit is wat dit is (dit is wat is)
Daar is niks om meer te sê nie
Dit is wat dit is
Daar is niks om meer te sê nie
Dit is wat dit is
Daar is niks om meer te sê nie
Dit is wat dit is
Daar is niks om meer te sê nie
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is