Выберите трек для воспроизведения
Saam jou die pad gestap
Die skemer sonsak voel elektries saam met jou
Oor berge wyd en nou
Het ek verdwaal na jou
Net om vir jou te se
Neem my hart, waar die vure brand
En die oseaan breek op spierwit sand
Met die sterre wat die rigting wys na jou
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Niemand hier om ons te keer
(Ohhh)
My hart is aan die brand, vergeet die sand
Jy's petrol, eks die vuur
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Wie sal ons dan nou kan keer
(Ohhh)
Wil nie meer die vlam beheer, sal jou alles gee
Jy's petrol, eks die vuur
Die petrol en vuur
Deur waters diep en nou
Het ek gesoek na jou
Net om vir jou te se
Neem my hart, waar die kaggels brand
En 'n reenwolk breek oor die grondpad sand
Warrelwinde waai my terug na jou
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Niemand hier om ons te keer
(Ohhh)
My hart is aan die brand, vergeet die sand
Jy's petrol, eks die vuur
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Wie sal ons dan nou kan keer
(Ohhh)
Wil nie meer die vlam beheer, sal jou alles gee
Jy's petrol, eks die vuur
Die petrol en vuur
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Niemand hier om ons te keer
(Ohhh)
My hart is aan die brand, vergeet die sand
Jy's petrol, eks die vuur
Jy is die petrol, ek's die vuur
(Jy is die petrol, ek's die vuur)
Wie sal ons dan nou kan keer
(Ohhh)
Wil nie meer die vlam beheer, sal jou alles gee
Jy's petrol, eks die vuur
Die petrol en vuur