Выберите трек для воспроизведения
Breek my
Breek my hart in die middel deur
Maak hom heel en ons doen dit weer
Sal jy dit vir my doen?
En oooh bring 'n bybel vir duiwel bokkie
So val
So val die hemel se hammer weer
Ons praat die lyf se taal en dans onsself kaal
Tot die hammer neer val
Reg op die kop dat hy sing
Verstaan jy?
Verstaan jy dat ons diep in die donker dans?
Ons praat die lyf se taal en dans onsself kaal voor die Here baby
En Hy klop aan ons deur ah
So val die hammer weer ah
Reg op die kop dat hy
Sing
Reg op die kop dat hy sing