Выберите трек для воспроизведения
Op die yskoue winter's nag
Droom ek net van jou
Jy het nie vir my gewag
Somtyd sit ek alleen
Met net die fotos van jou
Met net die wete
Ek wil nie sonder jou leef
Waar is jy heen
Hoekom moes jy gaan
O, dit maak so seer
Ek verlang na jou
Maak dit nie seer
In die aand as jy wil slaap
Droom jy van my
As die maan na jou staar
Waar is jy heen
Jy't gesê jy sal bly
Mis jy my ook soos ek vir jou
Vanaand
Het myself gevra
Kan dit nie dalk ek wees
Is ek nie die rede
Hoekom jy moes gaan
Sit jy ook eensaam
Stoksiel alleen
Met net die wete
Ek wil nie sonder jou leef
Waar is jy heen
Hoekom moes jy gaan
O, dit maak so seer
Ek verlang na jou
Maak dit nie seer
In die aand as jy wil slaap
(Maak dit nie seer)
Droom jy van my
As die maan na jou staar
(Waar is jy heen)
Waar is jy heen
Jy't gesê jy sal bly
Mis jy my ook soos ek vir jou
Vanaand