Выберите трек для воспроизведения
Jy probeer jou bes
Dis die enigste ding wat tel
So, fok die res
Wees lief vir elke sel
Ek weet jy doen jou bes
En dit is genoeg
Maandag wat het jy geleer?
Hartseer maak my gereed
Liefling gee my nog 'n
Laataand, vroegoggend soen
Sondag het ek mal gevoel
Maandag hier gaan ons weer
Dans deur die lewe
Vind weer jou rede
Laat gaan van die verlede
En dans deur die lewe
Jy probeer jou bes
Dis die enigste ding wat tel
So, fok die res
Wees lief vir elke sel
Ek weet jy doen jou bes
En dit is genoeg
Donderdag verloor beheer
Somtyds is alles gebreek
Asseblief kom soen my weer
Oopmond nog 'n keer
Sondag nog 'n les geleer
Maandag hier gaan ons weer
Dans deur die lewe
(deur die lewe)
Vind weer jou rede
(vind jou rede)
Laat gaan van die verlede
En dans deur die lewe
Ek is so bly jy is hier!
Ek is so bly jy is hier!
Ek is so bly jy is hier!
Ek is so bly jy is hier hier hier!
Jy probeer jou bes
Dis die enigste ding wat tel
So, fok die res
Wees lief vir elke sel