Выберите трек для воспроизведения
Oeh oeh ek's die ritme boer
Oeh oeh
Oeh oeh ek's die ritme boer
Oeh oeh
Ek ry 'n Ford Cortina
Ek gel my hare terug
Ek voel 'n vet veer baby
Vir wat jy dink
En as jy my sien dans
Is ek 'n ander mens
Ek draai om die vloer soos 'n ritme boer
Ek's intens
Oooh babe ek's intens
Oeh oeh ek's die ritme boer
Oeh oeh
Oeh oeh ek's die ritme boer
Oeh oeh
As ek daai lit skud baby
En die DJ pomp Shania Twain
Dan voel daai vloer die hitte
Van Kaapstad tot in Bloemfontein
Man I feel like a woman
Oooooh
Dans tot in hemel in
'n Vreemdeling kry die rekening
Soek jy 'n handtekening?
Want mense dink ek's main
Dans tot in hemel
'n Vreemdeling kry die rekening
Soek jy 'n handtekening?
Want mense dink ek's main baby
Dis reg
Ek's die ritme boer
En vanjaar is 'n besonderse seisoen