Выберите трек для воспроизведения
My liefde is 'n strandhuis
Vol gemeubeleer
Met 'n vuurtjie vir die winter dat ons rustig kan verkeer ooooh
En die branders was die wonde
En die seks hang in die lug
Ja jy bly 'n paar weke
Maar jy weet jy kan weer terug
Oooh my liefde is 'n strandhuis baby
Ey
Oooooh
My liefde is 'n strandhuis baby
Jy's welkom om te bly
Jy's welkom om te gly
Ag kom bly 'n bietjie langer
Hier in die gange van my hart
Hier loop alles shanana
Veral as iemand hier is ooooh
En my liefde het sy krake ja
En dit verdien geen applous
Ja my liefde is so roekeloos
Ja maar het meer passie as die pous
Oooh
My liefde is 'n strandhuis baby
Jy's welkom om te bly
En jy's welkom om te gly
Net wanneer jy wil yeah
Roekeloos
My liefde is roekeloos
Kom ons raak roekeloos
Oh Rrrrroekeloos
Roekeloos
My liefde is roekeloos
Kom ons raak roekeloos
Ooh Rrrrroekeloos
Oooh ooooh ooooh my liefde
Oooh ooooh ooooh my liefde
Oooh ooooh ooooh
My liefde is 'n