Выберите трек для воспроизведения

Opgeruim en uitgepak
Ek is op soek na 'n rusplek vir my hart
Ek is op soek na iemand wat 'n kans wil vat
Ingeboks in die paradoks
Wat ek my lewe noem
Ingeboks in die paradoks
Wat ek ons liefde noem
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan dit nodig kry
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Opgemaak en uitgevat
Ek redeneer oor die keuses van my hart
Ons maak gereed vir 'n langarm vloermoer
Uitgesluit weens oorsponklikheid
Waaroor ek niks omgee
Ingesluit weens omstredenheid
Waarvoor ek als wil gee
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan dit nodig kry
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi