Выберите трек для воспроизведения
Nog 'n rondte vir die sonde
Op 'n Sondagaand
Ja ek wonder waar die huis is
Ek onthou waar dit was
'n Paar grappe gly oor die trappe
En bliksem in die waarheid vas
Waarookal ek bly vanaand
Waarookal ek is
Al loop ek die pad alleen
In 'n see vol van ons
Ek is nie
Ek is nie
Ek is nie die enigste een nie
Ek is nie die enigste een nie
Of is dit net ekke
Wat nog dink soos 'n kind
Die bome en die blare
Ek dink ek is gebreek
Maak myself gereed
Vir die lang slaap
Waarookal ek bly vanaand
Waarookal ek is
Al loop ek die pad alleen
In 'n see vol van ons
Ek is nie
Ek is nie
Ek is nie die enigste een nie
Ek is nie die enigste een nie
Dwars deur die donker
Loop ons met spoke
Niemand oorleef nie
Wees nooit 'n doos nie
Ek weet
Ek weet ek was al een
Waarookal ek bly vanaand
Waarookal ek is
Al loop ek die pad alleen
In 'n see vol van ons
Ek is nie
Ek is nie
Ek is nie die enigste een nie