Выберите трек для воспроизведения
Onder die Suiderkruis
Sien ek een more vroeg
Newelig 'n berg verruis
Hoog bo die boot se boeg
Ek het te veel geswerf
Soekend van land tot land
Wysheid wat ek wou verwerf
Was eintlik maar vlak byderhand
Onder die Suiderkruis
Agter die newels van mis
Kronkel 'n vriendelike kus
Weet ek oplaas wie ek is
Onder die Suiderkruis
Sal ek die spore vind
Wat my die pad sal wys
Terug na die heel begin
As ek maar net kon weet
Vloei die Oranje breed
Probeer die berg van die dra
Nog plek plek die sneeuwolke raak
Onder die Suiderkruis
Agter die newels van mis
Kronkel 'n vriendelike kus
Weet ek oplaas wie ek is
Onder die Suiderkruis
Sal ek weer vrede maak
Met hierdie smag na reis
En elke droom versaak
Ek het te veel gesien
En tog so min vermag
Dalk het jy wie weet miskien
Deur al die jare bly wag
Onder die Suiderkruis
Agter die newels van mis
Kronkel 'n vriendelike kus
Weet ek oplaas wie ek is