Выберите трек для воспроизведения
Die winters hou langer
vandat jy weg is
jou tuin is nog mooi
maar daar's minder blomme
vandat jy weg is
Ek en die weeskind het baie verdwaal
vandat jy weg is
As jy moet lewe in n wêreld sonder liefde
dan sal jy selfs, by die draak gaan lê
want jy soek die son
warm, goue, liefde
Nou bly dit net winter
vandat jy weg is
Jou dogters word groot en mooi en slim
maar dis moeilik
vandat jy weg is
Ek was by die wit paleis
vandat jy weg is
en in London ook
en toe onthou ek jy was baie daar
As jy moet lewe in n wêreld sonder liefde
dan sal jy selfs, by die draak gaan lê
want jy soek die son
warm, goue, liefde
Nou bly dit net winter
vandat jy weg is
vandat jy weg is
Musiek
Die winters hou langer
vandat jy weg is
Jou tuin is nog mooi
maar daar's minder blomme
vandat jy weg is
vandat jy weg is
vandat jy weg is
musiek