Выберите трек для воспроизведения
Sy was die sigaret rook van die aand uit
Uit haar hare
Sy sukkel erg om te slaap op Saterdagande
Sy weet sy moet stop. Sy's diep in die sop
Die aand was weer 'n gelaaide geweer
Die wyn was te soet
Dit eindig met bloed op die dansvloer
Oh
Maar as sy vir my kyk
Dan leef ek in haar koningkryk
Oh Here hou my hand vas
En sy sê
Kom voel my hartklop
Die tydbom wat vir almal kom
Kom voel my hartklop
Terwyl hy nog tik tik tik tik tik
Oh die ritme vloei deur haar soos 'n dwelm
Sy beweeg net soos wit lig op 'n skerm
J sy lewe in die liedjyie
Vergeet maar net so bietjie
Prys die ritme
Oeh sy's gevaarlik
En as sy vir my kyk
Dan leef ek in haar koningkryk
Oh Here hou my hand vas
En sy sê
Kom voel my hartklop
Die tydbom wat vir almal kom
Kom voel my hartklop
Terwyl hy nog tik tik tik tik tik
En sy sê lig
Lig
Daai hande
Dans of dit Saterdagaand is
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Gooi daai suiker oor die kamer
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Dans of dit Saterdagaand is
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Gooi daai suiker oor die kamer
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Dans of dit Saterdagaand is
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Gooi daai suiker oor die kamer
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Dans of dit Saterdagaand is
Sy sê lig
Lig
Daai hande
Gooi daai suiker oor die kamer
Voel jou hart klop