Passies op die dans baan of kaalvoet in die reën
Kry nuwe betekenis, ek is nie meer alleen
Want ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Vleis braai oor die kole, 'n wandeling langs die see
Vol maan en die sterre wil ek graag aan jou gee
Want ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, nou is die lewe mooi
Ons harte is oorstel, maldelik getooi
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, ek lag van oor tot oor
My beker van geluk loop letterlik nou oor
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Hier in jou nabyheid is al waar ek wil bly
Soekend na die liefde eindig net hier vir my
Want ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek kan my nie voorstel om sonder jou te leef
In liefde toegestrengel is ek nou vasgeweef
Want ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, nou is die lewe mooi
Ons harte is oorstel, maldelik getooi
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, ek lag van oor tot oor
My beker van geluk loop letterlik nou oor
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, nou is die lewe mooi
Ons harte is oorstel, maldelik getooi
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind, ek lag van oor tot oor
My beker van geluk loop letterlik nou oor
Deur liefde ewig saam gebind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind