Выберите трек для воспроизведения
Wonder jy of jy gaan bly?
Want jy weet dat jy my kan kry
En als vir jou kan gee
Is alles wat jou hart begeer
En waar is jy nou?
Ek wag hier in die donker net vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou
Nou het jy in my hart kom bly
Hoe kan ek nou die seer vermy?
Die dinge wat jy aan my doen
Jou lippe oor jou sagte soen
En waar is jy nou?
Ek wag hier in die donker net vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou
Da-a-da-da-da
Hier sit ek sonder jou
My hart is weer in skerwe
Vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou
Dis alles net vir jou
(Alles net vir jou)
My hart is nou in skerwe
Vir jou
Vir jou