Выберите трек для воспроизведения
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie en dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies liefde
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand, laat ek voel of jou hart nog brand
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou
Ken jy tant Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans, ken jy die plaaspad wat uitdraai by Waenhuiskrans?
Ken jy tant Mossie se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
Die donkielong huil op ou lang Piet se skoot
En die traporrel skree en die oge word groot
As ou oom Stefaans sy viool begin stem
En tan Fien druk oupa Frans in 'n lekker stywe klem
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen