Выберите трек для воспроизведения
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Dis laat in die aand en die ligte skyn deur jou
Jou oë trek my nader die ritme is wat my hou
Jou lyf swaai sag en al wat ek soek vir nou
Is die musiek en jou lyf wat ek teen my hou
Hey!
Hey!
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou
Jou soen laat my bewe en ek hou meer van jou
Die dansvloer is joune en al wat ek soek vir nou
Jou lyf swaai sag en al wat ek soek vir nou
Is die musiek en jou lyf wat ek teen my hou
Hey!
Hey!
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Dans met my, so styf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Swaai teen my, jou lyf teen my en skree
Hê-O, hê-O
Ek wil jou teen my hou
Ek wil jou teen my hou