Выберите трек для воспроизведения
Dit maak nie saak nie
Maar dit voel of dit doen
Elke oggend as die son jou op jou voorkop soen
Sê hy
Eendag gaan jy doodgaan en ekke ook
Hierdie siklus gaan ons almal soos 'n sigaret rook
Tot ons as is
Jy dink jy't keuses
Oor 'n ja of 'n nee
Jy dink jy is die skrywer van jou eie idees maar
Ons is net die passasiers op 'n one way vlug
Ja die hand wat ons voer dié vat ook terug
Tot ons as is
Tot ons as is
Wil ek dans
Ek het net een kans
Tot ons as is
Wil ek voel wat die tyd aan my doen
Laat in die aande as ek na die sterre kyk
Voel die waarheid so ver buite my bereik
Maar dan snap ek weer terug en maak die heelal klein
Hierdie lyf waarin ek dryf
Breek my fokken brein
Tot ons as is
Wil ek dans
Ek het net een kans
To ons as is
Wil ek voel wat die tyd
Tot ons as is
Wil ek dans
Ek het net een kans
Tot ons as is
Wil ek voel wat die tyd aan my doen
Tot ons as is
Tot ons as is