Выберите трек для воспроизведения
Daar was blitse en hael
En 'n wilde noordwes
Toe Limietberg se slawe
Hul diepste dors les
Hulle dans en hulle drink
Van die druppels wat val
In die middel van die somer
Toe die koets hulle kom haal
Slawereën, slawereën
Slawereën (oh)
Die son bak neer
Op 'n sopnat plein
Die kettings is weg
Die boeie het verdwyn
Slawereën, slawereën
Slawereën (oh)