Выберите трек для воспроизведения
Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die aarde
Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig
Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk
En die sterkte
En die Here
Vir ewig en ewig
Amen
Vir ewig en ewig
Amen