Оберіть трек для відтворення
Vir niks is hierdie boertjie
Hierdie boertjie bang
Hy is 'n boertjie een in sy soort
Eet gebakte bone op 'n snytjie brood
Sy broek maak hy vas met 'n ratelslang
Vir niks is hierdie boertjie
Hierdie boertjie bang
Vir niks is hierdie boertjie
Hierdie boertjie bang
Hy is die baas op sy plaas
En soos sy bakkie raas
Hang sy arms by alwee vensters uit
Hy slaap met een oog oop innie nag
Hy maak planne deurie dag
Hy's n boertjie
Ja dis hy
Die rofste boertjie in die kontrei
Ohoo hohoo ohoo
Ohoo hohoo ohoo ohoo
Hy patroleer sy wingerd heen en weer
Alles gaan hy doen
Om sy onkruid te beheer
Hy span sy drade
Met 'n kaal hand en 'n tang
Sy pale plant hy man alleen
Want hy kan
Vir niks is hierdie boertjie
Hierdie boertjie bang
Hy is die baas op sy plaas
En soos sy bakkie raas
Hang sy arms by alwee vensters uit
Hy slaap met een oog oop innie nag
Hy maak planne deurie dag
Hy's n boertjie
Ja dis hy
Die rofste boertjie in die kontrei
En as jy hom sou kry
hou maar links verby
Hy's n boertjie
Ja dis hy
En as hy jou sou sien
Na 'n brannefien of tien
Hy's 'n boertjie en hy vat wat hy kry
Hy is die baas op sy plaas
En soos sy bakkie raas
Hang sy arms by alwee vensters uit
Hy slaap met een oog oop innie nag
En hy maak planne deurie dag
Hy's 'n boertjie
Ja dis hy
Die rofste boertjie in die kontrei
Ohoo hohoo ohoo ohoo
Ohoo hohoo ohoo ohoo
Die rofste boertjie
Ja dis hy
Hy is 'n boertjie
Ou broertjie
Of is dit jy?